Griekse vuur

Griekse vuur in ’n illustrasie uit ’n 12de-eeuse manuskrip.

Griekse vuur (ook Bisantynse vuur of vloeibare vuur genoem) was ’n wapen van die Bisantynse Ryk wat vermoedelik omstreeks 673 uitgevind is. Dit was die voorloper van moderne wapens soos die vlamwerper en napalm.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search